Die bekende sanger Mathys Roets was vandag in 'n motorfietsongeluk naby Bloemfontein op pad KKNK toe om saam met die Ses Snare (Mathys, Wouter van de Venter, Leon Ecroignard, Blackie Swart, Thean Kotzé en Mel Botes) op te tree. Hy is in die Rosepark-hospitaal in Bloemfontein se hoësorg-eenheid opgeneem. Mathys, van al ons SARIE-lesers: Word gou gesond!

Lees Mathys se onlangse eksklusiewe onderhoud met SARIE.

http://www.sarie.com/lees/artikels/eksklusiewe-uittreksel-mathys-roets-oor-sy-seer