Genugtig! Die akteur Matthew McConaughey het die internet aan die gons nadat iemand ’n foto van hul oupagrootjie gedeel het wat nés die Oscar-wenner lyk.

’n Reddit-gebruiker het die foto gedeel en dadelik die ooreenkoms tussen sy oupagrootjie en Matthew uitgewys. Kan jy dit raaksien?

FOTO: Reddit FOTO: Reddit