"Ek't nie geweet of my liggaam weer sal terugkeer na normaal nie," het Kelly gesê. Preston het egter nou geen kommer ná sy selfs minder weeg as voor haar baba!

"Ek het 17 kg verloor en ek't meer energie as 20 jaar gelede. Ek voel fantasies! Ek word 50 volgende jaar, maar 50 is nou die nuwe 30."

En haar geheim?

Kirstie Alley se Organic Liaison-gewigsverliesprogram. "Ek was so opgewonde toe my beste vriendin, Kirstie, die Rescue Me-dieetplan ontwerp het." Dit keer dat jy na ongesonde kos smag en sit natuurlike energie terug in jou lyf.
"Dis die mees ongelooflike ding ooit!" het Preston gesê. Sy's onlangs as die gesig van die eetplan aangewys.

Lees ook hoe Kirstie Alley 25 kg verloor het

Vir die volledige artikel en 'n foto van Kelly klik by www.people.com