Schalk het vroeër vanjaar ’n kontrak geteken om vir 2 jaar vir die Japanse klub Suntory Sungoliath rugby te speel. Die gesin het hul groot groete gegroet en sê ook vandag tot siens aan SA.

Schalk het aan die tydskrif SA Rugby gesê hy is opgewonde daaroor om Japan toe te trek, veral omdat dié land die Wêreldbekertoernooi in 2019 aanbied. "Ek sien uit na die verandering en ek sien ook uit om nuwe dinge te leer. Die aanpassing gaan makliker wees omdat my gesin saamgaan.

Die Springbok Fourie du Preez speel ook vir dié Japanse klub.

Michele en Shalk groet

Schalk jnr. en Nicol reg vir die lang vlug

Hul laaste aand in hul huis

’n Laaste kuier saam met hul vriende

Schalk jnr. en Nicol

Pa Schalk saam met sy seuns

Nóg oor Schalk en Michele op SARIE.com