Mila Guy: ‘Jy kom sterker en wyser daaruit’

akkreditasie
Vroue deel wysheid en wenke met Donnalee Robert in Stroomop se DIY-reeks. Hier's die sesde episode met Mila Guy!

Donnalee Roberts kuier die week saam met die aktrise Mila Guy tydens die sesde episode van Stroomop se DIY-reeks, "DIY for the Concrete Jungle". 

FOTO: Chanel O Photography

Hoe lyk ’n vrou wat stroomop-swem vir Mila? “Dis iemand wat struikelblokke kan oorkom en daaruit kan leer.”

En ’n slim DIY-wenk vir sagte hande? Loer hier:

Stroomop word op 9 Augustus landwyd in fliekteaters uitgereik. Tot dan kan jy elke Woensdag uitsien na talentvolle vroue se inspirasie en wenke op SARIE.com.

Waaroor gaan Stroomop? Oor vyf vroue wat nie net die Oranjerivier moet aandurf nie, maar ook hul eie probleme en seer leer takel. In die rolverdeling is Donnalee Roberts, Ilse Klink, Carla Classen, Chanelle de Jager, Simoné Nortmann en Armand Aucamp. Donnalee was saam met Ivan Botha ook die draaiboekskrywer, terwyl Ivan ook die regie behartig het.

Kyk die lokprent hier:

Loer hier na vorige episodes:

Leandie du Randt: 'Dit vat opofferings en harde werk'

Dis hoekom jy 'n teelepel in jou handsak kort

7de Laan se Mimi deel slim lipstiffie-wenk

JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees