Die blonde bob het sy eerste verskyning op Twitter op 6 Augustus gemaak. Sy't haar nuwe haarstyl in 'n reeks foto's gewys.

Chris McMillan knip Miley se hareMiley Cyrus se nuwe blonde haarstyl

"Wie't gesê Chris McMillan kleur nie hare nie? Ja, Chris! Net vir sy gunsteling klein engel," het Cyrus op Twitter gesê. Die nuwe bob pas haar gesig baie goed en bring haar pragtige oë uit. Die skinderblaaie wonder nou of dit is hoe sy haar hare vir haar troue met Liam Hemsworth wil hê.

Chris McMillan knip Miley se hare

Miley Cyrus se nuwe blonde haarstyl

Sy's bekend vir haar veranderende haarstyle, en gelukkig vir dié ster is haar-verlengings 'n maklike manier om binne 'n paar uur van voorkoms te verander.

Wat dink jy van Miley se nuwe hare?