Model en TV-aanbieder Minki van der Westhuizen se tweede dogtertjie is Donderdag gebore!

Minki en haar man, Ernst Joubert, het op Valentynsdag vanjaar aangekondig dat hulle hul tweede kind verwag. En die groot dag vir hul eersteling, Katerien, om ousus te word, het Donderdag aangebreek.

Ernst Joubert en Minki tydens haar tweede swangerskap FOTO: Instagram  @minkivanderwesthuizen  Ernst Joubert en Minki tydens haar tweede swangerskap
FOTO: Instagram @minkivanderwesthuizen Die nuwe toevoeging tot hul gesin se naam is Elise. Baie geluk Minki en Ernst! Minki het dié foto van Katerien op haar Instagram-profiel gedeel. Sy het bygeskryf: "Katerien die Voortrekker. #hanswors #katerienlief #bigsister"

FOTO: Instagram  @minkivanderwesthuizen  FOTO: Instagram @minkivanderwesthuizen

Lees ook