Daar is verskeie vertonings by die 20ste Absa KKNK wat die moeite werd is om te sien. Maar Mathys Roets se vertonings is een wat jy nie mag misloop nie.

"As jy jou oë toemaak, kan jý die emosie sien," is al van die kommentaar wat oor Mathys se musiek gelewer is.

Maak seker dat jy nie sy vertoning, Iemand soos jy, by Club al Capone by die Absa KKNK misloop nie - vandag, 31 Maart, en môre 1 April om 14:00.

FOTO'S: Mathys sing by die SARIE-restaurant by die KKNK:

photo 1 photo 2 photo 3 photo 5

 Lees meer oor Mathys Roets

Mathys praat oor Iemand soos jy: