Frans Hofmeester het sy dogter, Lotte, elke week sedert haar geboorte in 1999 vir ’n paar sekondes verfilm. En hy het dié materiaal gebruik om ’n pragtige video van 4 minute van sy 14-jarige Lotte te maak.

Die video van Lotte was ook in ’n Amerikaanse advertensie gebruik.

Kyk na dié oulike video HIER - 14 jaar in 4 minute.

Nóg moet-kyk-video's en foto's wat aan die hartsnare trek