Die 41-jarige aktrise Molly Sims is swanger met haar tweede kind, het sy op haar blog bekend gemaak.

Molly en haar filmvervaardiger-man, Scott Stuber, is reeds die trotse ouers van die 2-jarige Brooks. Nou gaan hy oor 5 maande ouboet word.

Molly het dié foto op haar blog gedeel en bygeskryf dat hulle baie opgewonde is oor die nuwe baba.

FOTO: www.mollysims.com FOTO: www.mollysims.com

5 slim maniere om jou swangerskap aan te kondig

FOTO: doneoverdecor  via  Buzz Feed  FOTO: doneoverdecor via Buzz Feed

FOTO: Instagram  @jessicadaneker </a FOTO: Instagram @jessicadaneker FOTO: Instagram  @pregnancy_is_beautiful  FOTO: Instagram @pregnancy_is_beautiful FOTO: pbjstories.com  via  Buzz Feed  FOTO: pbjstories.com via Buzz Feed Sangeres Carrie Underwood het vir haar twee honde truie laat maak waarop daar staan dat hulle nou ouboet en ousus gaan word.

En wat dink jy van dié aankondigings?

Hierdie paartjies moes dalk ’n bietjie langer gedink het oor hoe hulle hul goeie nuus wou deel.

FOTO:  awkwardfamilyphotos.com  via  Buzz Feed  FOTO: awkwardfamilyphotos.com via Buzz Feed

Lees ook