Die lang wag is verby. Die lokprent van die nuwe Afrikaanse fliek, Mooirivier - Liefde wen, met heelparty van jou gunsteling-akteurs, is nou te sien.

Dié rolprent, wat in Februarie 2015 in teaters begin wys, is deur dieselfde vervaardigers gemaak wat ook vir Klein-Karoo verantwoordelik was.

Die storie?

Dis Paastyd in Potchefstroom en ses paartjies gaan op ’n ontdekkingstog oor waaroor die liefde eintlik gaan.

Kyk na die lokprent hier!

Die wedstryd

Jy kan 1 stel dubbelkaartjies na 'n aand saam met dié sterre WEN - een vir die Kaap en een vir Gauteng. Plus ’n getekende Mooirivier-plakkaat.

Onthou ook om Kaapland se Facebook-blad te LIKE.

FOTO'S: Agter die skerms op 'Mooirivier'-stel

Hoe skryf ek in?

Raai wie die aktrise op die fliekplakkaat is, en jy's dalk die wenner... Klik HIER!

Mooirivier-A2-poster_blue_large