Nicole Kidman het wéér betower in al wat 'n rok is, by al wat 'n partytjie was. En al haar pragtige haarstyle het die koppe laat draai. Sien die vollengte foto van die rok op Huffington Post.

Carey Mulligan

Foto bo: Gallo Images/Getty Images

In totale kontras met Nicole Kidman hou ons ook van Carey Mulligan (foto bo), die aktrise wat die vroulike hoofrol vertolk het in The Great Gatsby. Haar swart-en-wit rok was aanvanklik mooi, maar met 'n swart-en-wit voorkoms vir die hele 12 dae het sy voorspelbaar geword. 

Ons het egter Diane Kruger (ons wenner van verlede jaar) se meer eksperimentele styl op die rooi tapyt gemis.

Nóg rokke waarvan ons gehou het

Foto's: Instagram

Só gaan dit agter die skerms

Hier's Dag 10 se mooiste rokke

+ kyk nóg video's by The Fashion Channel op YouTube