Peetouers, die sanger Arno Jordaan en sy vrou, Lizanie, het Jóvan se geboorte op Twitter aangekondig:

"Baie geluk aan en stella met jovan wat vanoggend gebore is op sy b-day!!grootvooreg vir my en om peetouers tewees."

Morné se eerste boodskap na Jóvan se geboorte:

"What a blessing!!Everything is 100% with Jóvan and the Wife!Thank you GOD!!

En later het Arno dié foto van hom en Morné op Twitter gesit:

Morné Steyn en Arno Jordaan rook 'n sigaar
"Ek en morne vat n sigaartjie op jovan!die man kan so trots gaan slaap vanaand!heavy trots op jou en stella.lekker rus."