’n Televisiekanaal wat Hollywood na die voorstedelike huis gebring het. Laguna Beach met hul “Let The Rain Fall Down” na Langebaan. TLC na Patensie.

Wanneer “Toxic” se kenmerkende wysie begin speel het, kon jy die voetstappe reg oor Suid-Afrika hoor soos massas tieners na die TV-kamer gehardloop het.

Daar het Britney Spears gewag, besig om rond te rol in ’n blinker-uitrusting. Skandalig ikonies.

Hier’s die jare tussen 2001 en 2006 – in pop en beeld. 

Britney Spears – “Toxic”


Kylie Minogue – “Can’t Get You Out Of My Head”


Outkast – “Hey Ya!”


Natasha Bedingfield – “Unwritten”


Missy Elliott – “Work It”


Nickelback – “How You Remind Me”


Beyoncé en Jay Z – “Crazy in Love”


Usher – “Yeah!”


Gwen Stefani – “What you waiting for?”


Justin Timberlake – “Cry me a river”


Avril Lavigne – “Complicated”


The Black Eyed Peas – “Where is the love?”


Maroon 5 – “She will be loved”

 


Het ons enige musiekvideo's uitgelaat?