Sanger Kurt Darren se vrou, Dunay van Heerden, het haar eerste duik-kursus agter die blad. Sy het dié avontuur aangepak tydens 'n besoek aan Mosambiek.

Dunay het op haar Twitterblad opgewonde vertel oor dié ervaring:

"Oh my word, dis beter as wat ek ooit kon dink... Ek is so bly ek het dit gedoen!" het sy geskryf.