Nou kan jou maat jou nooit weer van rigtingloosheid beskuldig nie! Want nie net weet jy waarheen jy op pad is nie, jy doen dit boonop in styl. Luukse-ontwerp en stresvrye navigasie is wat TomTom se nuwe White Pearl GPS ideaal vir vroue maak.

En nog meer! Die slim ontwerp wys jou als van die beste inkopieplekke tot restaurante, koffiewinkels, flieks, teaters en mode-bestemmings.

Dit kom standaard met Map ShareTM-tegnologie en die Help Me!-funksies van die TomTom ONE. Die White Pearl GPS herken tot jou stem met straat- en plekname en wys spoedkameras uit.

Wat meer kan 'n vrou vra?

Kry joune by uitsoekwinkels, Markhams, Foschini, Cape Union Mart, Cellucity en Due South teen R1 999.

Besoek TomTom se webtuiste vir meer