Kate is afgeneem in 'n oorvourok van die Britse klerehandelaar Seraphine - nou is daar 'n waglys van meer as 'n maand om dié rok in die hande te kry!

screen_shot_2013_07_31_at_10.54.25_am_630w

Dit is nie die eerste Seraphine-rok wat Kate dra nie en het dié handelsmerk ook tydens haar swangerskap gedra.

Hoekom hou Kate van dié rokke?

Die snit is baie vroulik en vleiend sonder om jou mooi kurwes te verbloem - die onnodige kurwes word wel verbloem!

Ons het twee soortgelyke rokke in ons SARIE-winkel:

screen_shot_2013_07_31_at_10.51.25_am_200w Jardine Dress

screen_shot_2013_07_31_at_10.51.17_am_200w Fifties swing dress