Net soos jy gereeld jouself om die blok of na die naaste gimnasium moet sleep om jou lyf gesond en gespierd te hou, het jou ook 'n oefensessie (en 'n blaaskans) nodig.

Transitions Optical het 'n program ontwikkel wat moeë oë help ontspan. Die Healthy Sight Coach Programme se maklike stap vir stap oefeninge verseker dat jou kykers gesond en gefokus bly. Daar's boonop hul Eye Care, Eye Yoga, Eye Gym én 'n Eye Spa.

Klik op www.healthysightcoach.co.za

Kyk nou net!