Daar is binnekort weer nuwe intrige, ambisie, ontnugtering, verraad, hartstog en skandale op die kassie in kykNET se splinternuwe reeks Sterlopers.

Met Deon Opperman in die skrywerstoel en jong akteurs soos Marlee van der Merwe, Jenna Dunster, Marno van der Merwe, Nadia Beukes en Izak Davel in die storie, beloof dié jeugdrama om interessant én vermaaklik te wees.

Nadia Beukes is Boer soek ’n vrou se nuwe aanbieder

Sterlopers, wat in April op kykNET begin wys, vertel die storie van ’n groep ambisieuse kunstenaars wat die pad na roem wil stap. Ongelukkig is dié pad dikwels ’n moeilike een.

Izak Davel nou in Isidingo

Kyk solank na die reeks se lokprent

Wat dink jy? Gaan Sterlopers SA se Glee of Fame wees?