Hugo Foets van King Entertainment het 'n verklaring uitgereik waarin hy bevestig dat die Pop ontmoet Klassiek-konserte gekanselleer is weens lae kaartjieverkope.

"Ons het te min kaartjies gekoop om 'n 3 500-sitplek te vul. Dit is 'n groot teleurstelling."

Indien jy reeds kaartjies gekoop het, sal jy jou geld terugkry. Kontak Computicket by 0861 015 8000.