As jy dink Gordon Ramsay en Nataniël se Checkers?-advertensie was snaaks, moet jy die nuwe een sien! Maar dié keer deel Nataniël die skerm met iemand nuuts … 

Hier is solank ’n voorsmakie. Hou SARIE.com dop vir meer inligting en die finale advertensie!

Kan jy raai wie Nataniël so irriteer?

https://www.youtube.com/watch?v=fLDsAvhSQKA&feature=youtu.be

Ons het gister die eerste lokprent gewys. Kyk dit hier

https://www.youtube.com/watch?v=pCj9mS08HCM&feature=youtu.be

Nataniël en Gordon se vorige advertensies

https://www.youtube.com/watch?v=qy-5Au6ttug

https://www.youtube.com/watch?v=XkHHGrbZQa0