Nataniël se reeks eksklusiewe produkte is nou by alle Checkers-winkels landwyd beskikbaar THE NATANIËL COLLECTION is 'n versameling elegante, bekostigbare, hoë-kwaliteit kombuisware en -produkte. Van breekware, servette, snyborde en potte tot olies, gegeurde sout, ingelegte vye en konfyt.  Beskikbaar by alle takke van CHECKERS vanaf Maandag 24 November! Net betyds vir Kersfees! 1800363_815252078538433_7190709244727396387_n