Nataniël is terug met sy program propvol kos, leefstyl, bekendes en pittige sêgoed. SARIE is die mediaborg en jy kan beslis uitsien na weeklikse vermaak

Seisoen 4 en 5 van Die Nataniël Tafel spog wéér met lekker resepte en humor. Dit skop op Dinsdag 15 Julie om 19:30 op kykNET (kanaal 144 op DStv) af.

Volg @sarietydskrif op Twitter tydens vanaand se episode

DNT_FULL_LOGO