Nog ’n dag, nog ’n sosialemedia-trend ... 

Het jy al gehoor van die “Insta sit”? Dit is die nuwe Instagram trend wat jou glo maerder laat lyk as jy op die strand ’n foto neem.

via GIPHY

Wat is die “Insta sit”?

Maklik! Sit en skep ’n ontspanne voorkoms deur jou een been te buig en die ander een reguit te maak. Dit skep glo ’n baie vleiende voorkoms, berig Daily Mail.

Wie sou kon raai? Hier is ’n paar voorbeelde van die Insta sit:

A photo posted by Kirralee Morris (@kikimorris) on

A photo posted by Devin Brugman (@devinbrugman) on

A photo posted by Devin Brugman (@devinbrugman) on

Wat dink jy? As jy ’n “Insta sit-foto neem, deel dit met ons op Instagram by @sarietydskrif.

Lees nou

Kyk die eerste foto van Mick Jagger se 8ste kind!

Dis ’n seuntjie EN ’n 5de baba vir dié bekende!

VIDEO: Dié Kardashian is weer enkellopend – kyk hier waarom!