Rolprent:  Die Harry Potter-flieks
Liedjie:
"I'd lie for you (And that's the truth)" van Meatloaf
Kos:
Hoe slegter vir my hoe beter. Pasta, pizza, chocolates...
Boek:
The Spook's-reeks van Joseph Delaney
Kar:
Mercedes of Aston Martin

5 dinge wat jy nie van Nicholis geweet het nie

1. Ek slaap met ’n kussing wat ek vashou soos ’n teddie.
2. Ek versorg my vel goed en het ’n borg by 2nd Youth vir velprodukte.
3. Adele van Adele’s Creative Scissors en Glam Guru (op kykNET) sny my hare elke tweede Dinsdagoggend.
4. Ek laat my borshare met waks verwyder.
5. Ek weet absoluut niks van rugby nie.

Besoek ook sy webtuiste hier

Hier is die video van sy treffer, Vergeet en Vergewe