Klein Enya het sowat 2,7 kg geweeg en is in die Mount Sinai-hospitaal in die Groot Appel gebore, waar Nicola en haar man, Ben Steiner, bly.

Nicola het op Twitter laat weet: "Thank you to EVERYONE for your beautiful messages on Enya's birth.We feel truly blessed and and really appreciate all the beautiful words xx"