Jimmy Choo se Herfs/Winter 2013-advertensieveldtog stel ’n nuwe Nicole Kidman aan ons bekend. Nicole se verrassende haarstyl en sensuele uitrustings komplimenteer dié luukse hoë hakke. Hierdie is die eerste reeks advertensie sedert Sandra Choi as kreatiewe direkteur oorgeneem het by dié handelsnaam. (Lees meer oor Sandra se invloed op dié luukse handelsmerk hier).

Die Britse Vogue berig dat Nicole dit geniet om ’n sterk, sexy en bemagtigde vrou in die advertensie te speel. Jimmy Choo is bekend vir hul “empowered glamour” en kies heldinne wat werklik dié skoene kan volstaan.

Ons is beslis aanhangers van dié nuwe bemarkingsveldtog én van Nicole se sexy voorkoms. Kyk die advertensie hier:

Kry jou Nicole Kidman-uitrusting in die SARIE-winkel:

Trench Jas Trench jas van Label Femme
"Tweed Trench"-jas van JUST Tweed Trench Coat
Buckle clutch Buckle Clutch

             "Buckle clutch" van Vikson                                             "Buckle clutch" van Vikson

Kry Nicole Kidman se voorkoms

Kry haar rokerige oë in dié 3 maklike stappe van Maybelline:

Rokerige oë

Nicole se haarstyl is in die kol met die nuwe haar-trends! Kry jou haar-inspirasie vir hierdie winter van Schwarzkopf: