Simon Cowell en sy meisie, Lauren Silverman, se seuntjie, Eric, is Vrydag gebore.

Hy het die eerste foto's van die kleinding op sy Twitterblad gedeel  

    Simon het intussen ook dié foto van klein Eric en sy nuwe "speelmaats" op Twitter gedeel. Kyk het hoe oulik!