Michael Bublé en sy vrou, Luisana Lopilato, het aangekondig dat hul tweede baba weer ’n seuntjie is Hello!  Hulle het reeds ’n tweejarige seun, Noah.

A photo posted by Michael Bublé (@michaelbuble) on

"Ek is so gelukkig om jou as die ma van my kinders te hê," het Michael onder dié foto gekskryf.

Michael en Luisana is in 2011 getroud.

Bron: Hello! 

Lees ook 

ZZZ