Hulle is (soos Julie) glad nie sjefs nie, en weet hoe dit voel wanneer kos aanbrand of bloot net flop. Kook is vir hulle soos enige verhouding, daar's die goeie en minder goeie tye.

Hulle nooi jou in hulle kombuis in om hul liefde vir kos te deel. En ook hulle alewige soektog na iets nuuts om te probeer. Gaan loer gerus in. Klik by Love & Olive Oil

**Lees Peter Veldsman se blog oor mense en hul kookboeke

** SARIE kosredakteur, Herman Lensing, skryf oor daai één kosboek wat sy mond laat water.