Die film speel af by Kamp Kanniedood, 'n sangkamp vir leerders. Maar hier is báie intriges - nie net tussen die leerders nie, ook tussen die volwassenes wat toesig hou en hulle moet afrig.

Hierdie is een van die moet-sien flieks hierdie jaar. Dit begin 15 November landwyd in teaters draai.

Nóg artikels oor As Jy Sing:

Eksklusief: Nuwe fliek met Bobby, Karlien, Hanna en ...?

FOTO'S: Karlien, Hanna en Juanita se dogter in nuwe fliek

Corine du Toit, een van die skrywers van As Jy Sing, is swanger!

Só sien Hanna Grobler haarself

FOTO'S: Bobby & Karlien in nuwe fliek

Hou SARIE.com en SARIE dop vir meer ekslusiewe inligting rondom dié film.