Izak vertel op www.jouwereld.co.za dat hy en sy broers destyds as pastoriekinders op De Wetsdorp (Vrystaat) in die kerk gesing het. En dat hiérdie nou sy persoonlike geskenk aan sy familie is.