Ster-Kinekor het pas 'n nuwe reeks Afrikaanse DVD's bekendgestel. Jy kan solank joune by Kalahari.net bestel, die DVD's behoort teen Maart 2010 beskikbaar te wees. Vaatjie sien sy gat
Bakgat
Hond se dinges
Poena is Koning
Karate Kallie **Spaar op boeke en CD's - Onthou om ook die SARIE-winkel op Kalahari.net te besoek