"Haar gesiggie en lyfie teen my bors is die beste medikasie," het Elizma op Facebook gesê nadat sy Woensdag skielik in die hospitaal opgeneem is en Donderdag vroeër as beplan geboorte aan klein Eli-zé geskenk het.

Rugbyspeler Morné Steyn wys sy seun

Elizma het dié foto gister op Facebook gedeel en bygeskryf: "Nooit geweet liefde kan mens so oorweldig nie."

Elizma met klein Eli-zé FOTO: Facebook Elizma met klein Eli-zé
FOTO: Facebook

Nóg babas wat in 2014 gebore is

Lees meer HIER oor Eli-zé se geboorte

HOE HET OUERSKAP JOU LEWE VERANDER? Lewer kommentaar hier onder of op SARIE se Facebook- of Twitter-blad.