"Ek het hierdie pragtige foto geneem en wil dit graag met julle deel. Baba Harper in Pappa se arms" - Het Victoria op haar Twitterblad geskryf.
 Victoria Beckham en baba Harper  "Mamma se engeltjie" - Skryf Victoria by dié foto op Twitter.