Pretville is ‘n klein dorpie in die laat 1950’s en die dorpie lê in die harte van alle Suid-Afrikaners. Hier is alles moontlik. Dis ‘n helder, kleurryke, swierige dorp soos wat jy nog nie gesien het nie, met ‘n asembenemende stel en kostuums, en ou motors wat die verbeelding aangryp. Pretville doen sy naam gestand en daar is altyd "pret" in Pretville - of is daar?

Kyk die amptelike Pretville-lokprent hier

MUSIEKVIDEO: Ek en jy