Gisteraand het die jaarlikse Britse GQ-toekennings in Londen plaasgevind. 

Bekendes uit elke hoek en draai van musiek tot film, sport tot politici het dié geleentheid bygewoon.

Maar daar het een man veral uitgestaan: John Legend. Die Grammy-wenner het ongelooflik in sy fluweelpak van koninklike blou gelyk. Sy model-vrou, Chrissy Teigen, het ook fantasties gelyk!

Geen wonder John Legend het toe die toekenning vir die stylvolste man gewen nie.

Hier is van ons gunsteling-uitrustings

Chrissy Teigen en John Legend

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Donnatella Versace

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Chris Hemsworth

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Oliver Cheshire

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Vick Hope

FOTO Gett Images/ Gallo Images