Splinternuut op sarie.com - 'n bargain-blog waar ons gereeld winskopies met jou deel.

"Ek’s my lewe lank al ‘n bargain hunter. En ek’s nie eers skaam om dit te erken nie. Want waarom dan nou een item koop as jy 3 vir dieselfde prys kan kry? Verál as ‘n mens die ekonomiese wipplank dophou. Dus skryf ek nou ‘n bargain-blog waar júlle ook in die klein vreugde van ‘n special kan deel." - Lou-Ann Stone

Lees haar blog