Jy kan nie die nuwe week ingaan as jy dié Instagrams gemis het nie ...

Hier is van ons gunstelinge onder bekendes se foto's en video's wat die afgelope week gedeel is. Onthou om ons ook te volg (@sarietydskrif) vir eksklusiewe foto's, aankondigings en vir ’n agter-die-skerms-blik op ons kantoorlewe.

@theroyalfamily

Al ooit gewonder hoe lyk ’n week in die huis van die koninklikes? Hier is jou antwoord:

@nightlunch

Die volgende seisoen van Nataniël se TV-reeks, nou Edik van Nantes 2, is aangekondig! Ons kan nie wag vir Oktober nie. Intussen sal ons vandeesmaand @nightlunch dophou vir foto's ...

@versace_official

Twee van ons gunsteling-foto's dié week kom van @versace_official af. Kyk net na die mooi rokke by Cannes!

Bekende kaalvoet op die Cannes-rooitapyt

@chloegmoretz

Uiteindelik wys Chloë Grace Moretz en Brooklyn Beckham (@brooklynbeckham) vir die wêreld dat hulle uitgaan!

  A photo posted by Chloe Grace Moretz (@chloegmoretz) on

@katrynkruger

Haar #tbt het ons weer herinner aan wat ’n groot naam @katrynkruger in die modelwêreld is!

@jennapietersen

Een van die stylvolste kinders in Suid-Afrika. Ruby, Jack Parow en Jenna Pietersen se dogter, se swembroek maak ons net só gelukkig!

Safety First for Rainbow Dash #puertovallarta#mexico#minirodini#miffy#kidsfashion#swimwear A photo posted by Jenna Pietersen (@jennapietersen) on

@michaelbuble

Michael Bublé en een van sy seuntjies agter Spider Man-maskers. Kostelik!

Any guesses who our favourite superhero is ? Hint .. It rhymes with bider-can #argentina #peterporker #likefatherlikeson

A photo posted by Michael Bublé (@michaelbuble) on

Lees ook:

Ons Vrydaglysie: Bekendes met grade!

Almal praat oor Amal Clooney se rok

Ons gunsteling Instagrams vir Aardedag!