Ons splinternuwe uitgawe met die beeldskone Karlien van Jaarsveld op die voorblad, is nou beskikbaar, hier is ’n paar hoogtepunte wat jy binne in kan verwag:

Karlien van jaarsveld gesels oor haar hartseer: "Ek is vry, want ek het vrede." PLUS - Wen haar sprokiemooi rok op bl. 34

schalk

Terugkeer-koning Schalk Burger: Ek was weer gulsig vir die bokke ..."

Andriette Norman

EKSKLUSIEF: Andriëtte Norman is verloof, en dié keer is sy seker!

Pigmentasie: die oorsake, die produkte en die behandelings

FOTO: Facebook  Salomé Coetzee Photography - Somerset West, Cape Town FOTO: Facebook Salomé Coetzee Photography - Somerset West, Cape Town

Ons gesels met Heinz Winckler, Jak de Priester en Joshua na die Reën oor pa-wees

Kry plaas-inspirasie vir jóú huis!

SARIE praat ook oor:

  • My baas is jonger as ek
  • Cholesterol-feite verras
  • Hoe nou met verkeerde maats?

Lees ook: