Die sangeres Marie Fredriksson van die Sweedse popgroep Roxette het haar stryd teen kanker verloor, sy was 61 jaar oud. In 2002 is 'n gewas op haar brein gevind en sy sou vir die volgende 17 jaar teen kanker baklei.

Roxette het vir groot poptreffers gesorg, insluitend die Pretty Women-temalied “It Must Have Been Love”.

Hier is 5 onvergeetlike treffers van Roxette:

It Must Have Been Love

The Look

Joyride

Dressed for Success

How Do You Do!