Sy was Tukkies se joolkoningin en toe raap Kavalierfilms haar in 1966 op – ja, 45 jaar gelede – om van haar ’n silwerdoekheldin te maak. Vra maar daardie geslag se mense of hulle nog die fliek Hoor my lied onthou . . .

Natuurlik! Met Gé Korsten en die beeldskone Helga van Wyk.

* In die November-uitgawe gesels sy met SARIE oor hoe die lewe haar tot nou toe behandel het...

Kom ons kyk bietjie terug: