Sy sal haar verskyning in die tweede aflewering van Breaking Dawn maak.

Sy is glad nie 'n nuweling in die wêreld van toneelspeel nie en was voorheen in onder andere die TV-reeks, FlashForward.

Die media het baie bespiegel oor dié rol van Renesmee, aangesien daar sprake was dat hulle van animasie-tegnieke soortgelyk aan dié wat in Avatar te sien was, sou gebruik. Die vervaardigers het toe wel besluit om die rol vir Mackenzie te gee.

ONTMOET MACKENZIE HIER (Ons vermoed ons gaan nog baie van hierdie oulike meisie sien!)


Breaking Dawn Deel 1 begin 18 November in Suid-Afrikaanse fliekteaters draai.