Die Wêreldbeker-netbaltoernooi skop môre in Australië af en die 12 vroue wat SA vertoonwoordig is reg vir aksie!

Ontmoet die 12 spelers in die span:

Maryka "Maryks" Holtzhausen, 28, (kaptein) van Kempton Park

Hulpdoel en aanvallende vleuel

SPAR Protea Player Profile: Maryka Holtzhausen South Africa's captain has an undoubted love for the game! Maryka what... Posted by Netball South Africa on Thursday, August 6, 2015

Volg Maryka op Instagram:

The time is NOW!! #netballworldcup #seeyouinsydney @mostertkarlaa @erinburger @rochellelawson92 @lenizep2

A photo posted by Maryka Holtzhausen (@maryka_holtzhausen) on

Bongiwe "Boh" Msomi, 27, van Durban

Senter en aanvallende vleuel

FOTO: Facebook Netball South Africa FOTO: Facebook Netball South Africa

Lenize "Lin" Potgieter, 21, van Pretoria Doel

Erin "Errie" Burger, 28, van Gauteng Senter en aanvallende vleuel Precious "Preshy" Mthembu, 31, van Durban

Verdedigende vleuel

FOTO: Facebook Netball South Africa FOTO: Facebook Netball South Africa

Lindie "Lindels" Lombard, 25, van Pretoria

Hulpdoel, aanvallende vleuel

Roaming the streets of Olympic Park. #lunch #teammates #proteasvtheworld A photo posted by Lindie Lombard (@liinds_l) on

Izette Lubbe, 23, van Gauteng

Senter, aanvallende vleuel

#happyhour #sonsakamper #waaaarm #sonseesandbrand

A photo posted by Izette Lubbe (@zettie_lubbe) on

Rochelle "Rottie" Lawson, 23, van Kaapstad

Hulpverdediger, verdedigende vleuel

FOTO: Facebook Netball South Africa FOTO: Facebook Netball South Africa

Karla Mostert, 25, van Vrystaat  Hulpverdediger en verdedigende vleuel

Adele "Della" Niemand, 30, van Bloemfontein Verdediger en hulpverdediger

Phumza "Pumie" Maweni, 30, van die Oos-Kaap

Verdediger, hulpverdediger

FOTO: Facebook Netball South Africa FOTO: Facebook Netball South Africa

Elsunet "Kiekie" du Plessis, 28 van Heidelberg, Gauteng

Doel en hulpdoel

FOTO: Facebook Netball South Africa FOTO: Facebook Netball South Africa

Dít is die span wat teen Malawi in hul eerste toets te staan kom. Dié wedstryd word môre om 04:50 regstreeks op SuperSport 4 uitgesaai met die hoogtepunte om 12:05. Volg @Netball_SA op Twitter vir meer nuus.

CH4YR3SWoAAR8Gh

Ons hou duim vas!