Een van die dae gaan die ooievaar kuier by verskeie Afrikaanse aktrises, sangers, sepiesterre, ’n skoonheidskoningin en selfs ’n joernalis.

Hier is ’n lys van bekendes wat binnekort ’n baba gaan ryker word. 

1. Donnalee Roberts - aktrise

Lees haar onderhoud oor ma-word en kyk haar pragtige swangerskap-fotosessie hier.

2. Karlien van Jaarsveld - sangeres

3. Rolene Strauss - sakevrou en Mej. Wêreld 2014

4. Aletté Winckler - stylkonsultant

5. Riana Nel - sangeres

View this post on Instagram

Laaste optrede vanaand????

A post shared by RIANA NEL (@riananelofficial) on

6. Carina Nel - sepiester

7. Quanita Adams - aktrise

8. Daniëlla van Heerden - eNuus-leser en joernalis

9. Marguerite Wheatley - aktrise

10. Ingrid Paulus - sepiester

11. Carien Botha - aktrise