Volgens Nike is Oscar moeg daarvoor om oor sy bene te gesels, hy wil praat oor die volgende wedloop, die atletiekbaan waar hy in beheer is...  daar waar die ander sewe atlete net sy gaste is. Hulle hoor sy lemme van agter aankom en sien hom voor hulle klaarmaak.

Die atletiekbaan is 'n metafoor vir sy lewe, hy hardloop oor die wenstreep in die geskiedenisboeke in.

Kyk die inspirerende video van Oscar vir Nike: