Hy is Maandag 14 September 2009 in die teenwoordigheid van sy familie oorlede.

Hier praat hy openlik oor sy kanker-diagnose met abc-kanaal se Barbara Walters.

Maar dis waarskynlik vir Dirty Dancing waarvoor Patrick Swayze die beste onthou word. Hierin speel hy die rol van die sexy danser Johnny Castle.

Patrick Swayze se lewe in foto's