Volgens Hello! verwag die Pearl Harbour-akteur Josh Hartnett en sy meisie, die model Tamsin Egerton, hul eersteling. 

Daily Mail berig dat dié twee sedert 2012 'n paartjie is. Josh en Tamsin het op die stel van die film The Lovers ontmoet. Hul albei is in dié fliek te sien.

https://www.youtube.com/watch?v=0sgAgzTmq0k

Josh is ook te sien in Black Hawk Down en Lucky Number Slevin.

Bronne: Hello! en Daily Mail

Lees ook: