“Toe ek so vyf was, het ek wakker geword en dit was die ritueel: Geskenke, my ma-hulle wat vertel dis Kersvader. Daar kom hy, daar vlieg hy, het hulle gesê. En ek het sy klokke gehóór, sy skaduwee gesién. Ek weet hy bestaan nie, maar as ek daardie nag onthou – dit was baie rêrig.

"Dié Kersfees gaan ek en Karl [Thaning, akteur en haar vriend] dalk Kenia toe, verlede jaar was dit Zanzibar. Kersfees is vir my ’n tyd om dankbaar te wees vir alles wat ek het.”

Maak jou eie Kersballe vir die boom of die tafel.