Die Potchefstroomse première van die nuwe Afrikaanse fliek Mooirivier is dié week gehou. En dít was omtrent 'n uithang-geleentheid!

Die uitnodiging het gesê streng formeel, en die sowat 500 gaste het ingestem: ons fliek soos in die ou dae in aandrokke en -pakke!

Maar so 'n geleentheid is nie moontlik sonder ons borge nie. Dié aand is moontlik gemaak deur Revlon South Africa, Johnny Hamman en Marius Uys van Slippery Spoon – Secret Pop-Up Restaurant was die spyseniers en Van Loveren het gesorg vir die drankies.

Die ruimte is mooi gemaak deur Goeters en Blooming Wonderful Decor Hire. Beacon (van Tiger Brands) het ons suikertand bevredig met blokke sjokolade wat uit 'n wolk gehang het (kyk hoe het dít gelyk op die foto's hieronder).

Engel & Völkers het vir ons fietse gegee om die dekor interessant te maak!

spree.co.za het die klere vir die fliek geborg en ‘n paar bekende gaste het ook dié aanlynplatform gekies vir hul uitrustings.

Alle foto's: Phyllis Green

IMG_9519

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green Anel en James Alexander

FOTO: Phyllis Green Milan Murray

FOTO: Phyllis Green Tim en Juanli Theron

FOTO: Phyllis Green Bouwer Bosch, Bennie Fourie

FOTO: Phyllis Green Donnalee Roberts en Amalia Uys

FOTO: Phyllis Green Nadia Beukes en haar metgesel, David de Villiers

FOTO: Phyllis Green Die regisseur van Mooirivier, René van Rooyen, en haar man, Corné

FOTO: Phyllis Green Aletté-Johanni en Heinz Winckler

FOTO: Phyllis Green Jody Abrahams en Diaan Lawrenson

FOTO: Phyllis Green Leandie du Randt en haar pa, Neels

FOTO: Phyllis Green Danie Putter (middel) saam met sy ma en ’n vriend.

Nóg bekendes op die rooi tapyt!

(Blaai deur ons galery)

FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green

Dankie vir 'n wonderlike geleentheid en almal wat bygewoon het!

Onthou Mooirivier beginop 6 Februarie in teaters draai!

Lees nou